Saam met integrasie vorm differensiasie die hoofbewerkings van kalkulus. In die onderstaande lys is f en g differensieerbare funksies van die reële getal s. c is ook 'n reële getal.
Hierdie lys van afgeleides is voldoende om enige elementêre funksie te differensieer.